Oulap laslap morslap loslap...
...of wat die inspirasie ookal mag lus kry om met my te doen
Labels
Tafel Poësie / Table Poetry
(1)
Voorskote / Aprons
(8)
Sunday, May 13, 2012
Pret pakkie
Uiteindelik 'n nuwe ontwerp. Dit het my 'n ewigheid gevat om die val reg te kry, maar dis die moeite werd. Daar is 'n bietjie kant ingebring onder die val vir die pret. Want ons kan.
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment