Sunday, May 13, 2012

Tafel Poësie



Ek droom al lank van my woorde op lap. Dit het begin as Kersgeskenke vir familie en toe begin ek bestellings kry; eers by vriende en toe by vriende van vriende.  Die lint aan die bokant kom in verskeie kleure. Hierdie is die swart. My persoonlike gusteling is die rooi. Fotos sal volg! Ek noem dit tafel poësie en die servette is maar net die begin...





Pret pakkie


Uiteindelik 'n nuwe ontwerp. Dit het my 'n ewigheid gevat om die val reg te kry, maar dis die moeite werd. Daar is 'n bietjie kant ingebring onder die val vir die pret. Want ons kan.

Monday, November 14, 2011

Sunday, November 13, 2011

Blue Belle


I just love these blue flowers. Combined with the blue check which gives it a playfull feeling.

Tuesday, September 13, 2011

Something feminine

Hierdie is huidiglik my gunsteling. Iemand het gevra vir iets vrouliks met kant. Ek loop to hierdie materiaal raak en rond dit af met 'n ligte pienk kant.

Strawberry blues

I made this one for a present for a kitchen tea. It is the same fabric as the Polka dot strawberries but just in blue. Instead of the polka dots I used a beige check. Makes for less fun, but more softness.