Hierdie lap het 'n regte 1930's gevoel. Ek's mal daaroor. Ek het probeer om die 'vintage' tema in die ontwerp uit te bring.
Monday, November 14, 2011
Sunday, November 13, 2011
Tuesday, September 13, 2011
Something feminine
Hierdie is huidiglik my gunsteling. Iemand het gevra vir iets vrouliks met kant. Ek loop to hierdie materiaal raak en rond dit af met 'n ligte pienk kant.
Strawberry blues
I made this one for a present for a kitchen tea. It is the same fabric as the Polka dot strawberries but just in blue. Instead of the polka dots I used a beige check. Makes for less fun, but more softness.
Off cutts
I am always looking for fabric to make my Aprons. Sometimes I find some jewels in upholstery shops' off cutt tables. The pieces normally are not big enough, so it's a bit of a mix and match, which adds to the fun.
Polka Dot Pret
Ek het hierdie voorskoot gemaak vir 'n spesiale vriendin se verjaarsdag. Ek is mal oor die pret van die polka dots saam met die aarbeie.
Subscribe to:
Comments (Atom)









